Jy het 'n droom, nie waar nie?
Reg - almal het 'n droom!

Jy is geskep met 'n droom!
Om die waarheid te sê, die menslike ras is die
enigste wese wat gebore word om te droom ...

Weet jy waarom? ...
Omdat jy na die beeld van God geskep is ...
Jy is gebore met 'n onvervulde Godgegewe droom binne-in jou!

My naam is Elmer Grobler en ek wil jou help om jou God-gegewe droom te vervul ... Vir baie jare het my drome ook geëindig op die ashoop van onvervulde drome ... totdat ek my lewensdoel ontdek het. Nou is ek in 'n posisie om jou te help om joune te ontdek. As jy belangstel om verder te lees, besoek die skakel hieronder.
© Kopiereg 2011 E D Grobler. Alle regte voorbehou. | Privaatheid | Aanspreeklikheid | Kontak |
Geen geld nodig nie! Geen kredietkaart nodig nie!
Geen verpligting nie! Geen verskuilde agendas nie!
Die groot vraag is, sal jy jou droom vervul?
Die tragiese feit is dat die meerderheid mense nooit hulle drome vervul nie ...
Sal jy ook, soos baie mense wat jy ken, eindig op die ashoop van onvervulde drome?