Wie is Projek KuberWêreld en onder wie se beheer en toesig staan ons?
Scripture Educational Programs is 'n interdenominasionele dissipelskap bediening onder leiding van Elmer en Nansie Grobler. Scripture Educational Programs werk in vennootskap met evangeliese kerke en aksies oor denominasionele grense met die doel om die wêreld met die Evangelie van Jesus Christus te help bereik met behulp van die internet en digitale media.

Ons huidige hoofprojek, Projek KuberWêreld, wat fokus op die ongeëvangeliseerde wêreld, word bedryf in vennootskap met Aksie 1:8, die sendingarm van die Evangelies Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika. Dit is ons begeerte om ook vennootskappe te vorm met ander evangeliese kerke, gemeentes, bedieninge en sendingorganisasies met die doel om die wêreld vir Jesus Christus te help bereik met die Evangelie.

Ons posadres is:
Posbus 31014
Totiusdal
Suid-Afrika 0134

Ons eposadres is:
Eposadres: admin@sepprograms.com
Aksie 1:8 se kontakbesonderhede is:
Ds Thys Loubser
Posbus 15769, Sinoville. 0129
Tel: 012-819-1574
Eposadres: aksie@aksie18.co.za


Inbetaling van fondse:

Rekening naam: Aksie 1:8

(Vervang dubbelpunt met ’n spasie as die elektroniese bankdiens ‘n probleem daarmee het.)
ABSA (Montana)   Kode: 632005   Reknr:  5260146779

Meld asb 'Projek-KW' as verwysing:
Anders kan dit gebeur dat u bydrae verkeerd toegewys word.


Aksie 1:8 is ‘n geregistreerde Nie-Wins Organisasie
NPO Reg Nr: 037-639
Projek KuberWêreld
© Kopiereg 2011 Scripture Educational Programs. Alle regte voorbehou. | Privaatheid | Aanspreeklikheid | Kontak |
Nansie en Elmer Grobler